Vat Vlam Produksies is ‘n klank en produksie maatskappy wat strewe daarna om kunstenaars te help om hulself uit te druk deur hul klank te vind en toe te rus met die nodige gereedskap; vannaf die produksie en opname van die musiek en videos tot by die klank vir jou optredes!